Figuur 1: Die gevleuelde, afgeplatte dopvruggie van Cineraria lyratiformis Cron met pappushare, x 7. Figuur 2: Die silindriese dopvruggie van 'n Bidens sp. met doringrige pappus, x 3. Figuur 3: Die gerimpelde dopvruggie van die lintblom van Dimorphotheca polyptera DC. waar 'n pappus afwesig is, x 5. Figuur 4: Die harige dopvruggie van Felicia filifolia (Vent.) Burtt Davy subsp. filifolia met pappushare, x 7. Figuur 5: Die harige dopvruggie van Felicia clavipilosa Grau subsp. clavipilosa met pappushare, x 7. Figuur 6: Die dopvruggie van Arctotis venusta Norl. met 'n klossie lang hare aan die basis en vliesagtige pappusskubbe, x 5. Figuur 7: Die gegroefde dopvruggie van Osteospermum muricatum E.Mey. ex DC. subsp. muricatum waar 'n pappus afwesig is, x 5. Figuur 8: Die gevleuelde dopvruggie van die buisblom van Dimorphotheca polyptera DC. waar 'n pappus afwesig is, x 5. Figuur 9: Die dopvruggie van Tripteris auriculata S.Moore met drie vlerkies en waar 'n pappus afwesig is, x 3. Figuur 10: Die doringrige dopvruggie van Acanthospermum glabratum (DC.) Wild, x 3. Figuur 11: Die twee verskillende tipes dopvruggies van Chrysanthellum indicum DC., x 7. Figuur 12: Die dopvruggie van 'n Gerbera sp. met 'n lang nek aan die bokant en pappushare, x 3. Figuur 13: Die dopvruggie van Ursinia nana DC. subsp. nana met sowel pappushare as -skubbe, x 4. Figuur 14: Die dopvruggie van Calostephane divaricata Benth. met sowel pappushare as -skubbe, x 7. Figuur 15: Die dopvruggie van Pentzia calcarea Kies waarvan die pappusskubbe vergroei is tot 'n kroon, x 20. Figuur 16: Die dopvruggie van Dimorphotheca ecklonis DC. waar 'n pappus afwesig is, x 5.  

Source publication
Article
Full-text available
Die vrugte van die familie Asteraceae staan as dopvruggies of kapsellas bekend. Hulle vorm, grootte en kleur kan baie varieer en daar kan ook verskillende ornamentasie, hare en kliere op hulle oppervlaktes voorkom. Verskillende uitgroeisels soos vlerkies en dorinkies kom ook voor. Een genus, Chrysanthemoides, het vlesige vrugte. Die pappus wat die...